Unisa Press

Afrikamasutratjie

Author: Dr Ilse Carla de Korte nee Groenewald
Published: 2014-02-07 00:00:00.0
ISBN: 978-186888-750-7
Number of pages: 172
Contact:

To buy the book contact UNISA Press on +27 (0) 12 429 3448/3368

This book is not available in electronic format

About the book

ENGLISH

Afrikamasutratjie is the pocket version of Afrikamasutra, where the focus shifts to pure Kama!  This pocket book makes a wonderful gift small enough to carry around with you.  It is filled with excerpts from Afrikamasutra that can be used as fun-filled inspiration. The Afrikamasutratjie is also creatively and humourously illustrated by Diek Grobler, Hardus Koekemoer and Marna Schoeman. Also included is a card game to enjoy with Afrikamasutratjie for a sensual, fun love experience!

 

AFRIKAANS

Afrikamasutratjie is die saamdra-weergawe van Afrikamasutra. In Afrikamasutratjie skuif die fokus na pure Kama! Hierdie  uitstekende geskenk is klein genoeg om in jou sak te pas. Die menigte uittreksels uit Afrikamasutra  kan boonop as prettige inspirasie gebruik word. 

Soos in Afrikamasutra word Ilse Carla Groenewald se vertaling van die Sanskritteks op humoristiese en kreatiewe wyse uitgebeeld deur die drie kunstenaars, Diek Grobler, Hardus Koekemoer and Marna Schoeman. Hierby ingesluit is ’n kaartspeletjie om saam met Afrikamasutratjie te geniet as deel van ’n sensuele en prettige liefdeservaring!

Table of content

CONTENT/INHOUD

 

Lêende posisies

Lêende Posisies (Samputa Groep)

Posisies uit die Middeleeuse teks

Sittende posisies

Liefdesposisies van agter

Staande posisies

Rolwisseling

Fellatio Tegnieke

Cunnilingus-tegnieke